What happened was that the one train waiting in the loop merely stood past the shunting limit and when the other train passed on the main line it 'rubbed' against the other. Why the driver was so careless is not known at this stage. While the mechanical signalling and Van Schoor train working system can not be blamed, it is unfortunate that there isn't a safety-bar type system (have a look here in place closer to the points to prevent something like this happening.[b]METRORAIL TRAINS COLLIDE[/b] Posted on 12 July 2010 by Railways Africa Editor wrote:Two Metrorail commuter trains collided at Koelenhof, 6km beyond Stellenbosch, on 5 July. “Teams are on site to clear the area. We expect it will not take long before services resume,†Metrorail spokesperson Riana Scott was quoted saying. No further detail was revealed, except that no injuries were reported.
The line from Eersterivier junction to Muldersvlei is single, operated on the van Schoor token system. Koelenhof is mechanically signalled with semaphores. As there is only one platform, crossings involve one train entering to load and disembark passengers, then setting back into section and pulling forward into the loop.
Incidently, the SMS that Northen Line commuters received that morning stated:
For the Afrikaans/Dutch people out there, beneath is the article that appeared in our local newspaper about the incidentTrains on the Muldersvlei (sic)is subject to delays due to technical problem bus service between Stellenbosch and Muldersvlei. From CT Metrorail
Eikestadnuus, Vrydag, 9 Julie 2010
TREINE SKUUR TEEN MEKAAR
Samantha van den Berg
Menige pendelaar is Maandagoggend (5 Julie) ontwrig toe twee Metrorail-treine in die verbygaan teen mekaar geskuur het.
Die voorval het ongeveer 08:27 tussen die Du Toit- en Koelenhof-stasies plaasgevind.
Volgens mnr. Tasso Steyn van die Stellenbosch Brandweer, het die stilstaande trein té naby aan die wisselaar gestaan toe die ander trein, onderweg na die Koelenhof-stasie, verby hom gekom het.
“Die twee het teen mekaar geskuur, waarna een van die voorste waens van die stilstaande trein teen ’n kragboks gestamp het.â€
Niemand is in die voorval beseer nie.
Me. Riana Scott, woordvoerder vir Metrorail, sê die voorval word tans deur ’n spoorveiligheids-reguleerder ondersoek, waarna ’n volledige verslag opgestel sal word. “Indien nodig, word die prosedure verander om sodoende ’n soortgelyke voorval te verhoed.â€
Die verkeer op die spoor was wel met twee ure vertraag, waarna dit om 10:05 weer na normaal teruggekeer het.
Die pendelaars moes egter by die trein wag totdat Metrorail alternatiewe vervoerreëlings vir hulle getref het.
Volgens Scott het hulle ’n busdiens vir die passasiers gereël. “Die mense het ongeduldig geraak, maar dit het tyd geneem vir die busse om daar uit te kom.â€
Sy sê die tegnici gee hulle ’n aanduiding van hoe lank dit gaan neem om die probleem op te los, waarna hulle besluit wat om met die passasiers te doen. “As die ‘regmaaktyd’ korter is as wat dit die busse gaan neem om by die passasiers uit te kom, hou ons hulle gewoonlik